AFRIKAANS 1983 volledige Sakbybel, bykomende materiaal-9780798222860
Description
Volledige Sakbybel, luukse taankleurige verwerkte leeromslag, kantindeks, ritssluiter, bykomende materiaal.
Die 1983-Afrikaanse vertaling (“Nuwe Afrikaanse Vertaling”), beskikbaar in ‘n verskeidenheid groottes en afwerkings om by u voorkeur te pas. Hierdie vertaling is besonder geskik vir evangelisasie onder mense wat kerklos geword het.
1983 vertaling, volledige Bybel, Medium grootte, Goud opsnee, egte leer omslag, merklint en duim indeks.Kruisverwysings, naamlys en kaarte Omslag van egte leer uitgegee in 2019.
AFRIKAANS 1983 volledige Sakbybel, luukse taankleurige verwerkte leeromslag,
kantindeks, ritssluiter, bykomende materiaal
[schema type=”book” url=”https://bookabook.co.za” name=”AFRIKAANS 1983 volledige Sakbybel, luukse taankleurige verwerkte leeromslag,
kantindeks, ritssluiter, bykomende materiaal” description=”Afrikaanse 1983-vertaling, sakgrootte, volledige Bybel. Gepubliseer met ‘n luukse bruin gebind kunsleeromslag, randindeks, lintmerker, rits, sowel as addisionele bronne, woordelys en kaarte.” author=”” publisher=”Bible society south africa” pubdate=”” edition=”edition 1″ isbn=”9780798222860″ paperback=”yes” ]
Volledige Bybel in Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992. Hierdie Bybelvertaling is meer betekenis-gebaseerd as die 1933/1953-vertaling en slaag uitstekend in sy doel om Afrikaanssprekendes binne en buite die kerk aan te spreek in ’n eietydse dog waardige Afrikaans.
AFRIKAANS 1983 volledige Sakbybel, bykomende materiaal-9780798222860 SPECIFICATIONS:
Format book |
Publisher Bible Society of South Africa
Publication City/Country Roggebaai, South Africa
Language Afrikaans
ISBN13 9780798222860
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Volledige Sakbybel, luukse taankleurige verwerkte leeromslag, kantindeks, ritssluiter, bykomende materiaal.







Reviews
There are no reviews yet.